Successfully reported

Ocean Blues

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Wees asb. bewus van ape, hulle sal die plek plunder en kruideniersware eet.
Swartsakke moet in die eenheid bly of in die groen dromme by die kompleks gegooi word.
Daar word nie meer as 6 gaste toegelaat nie.
Die skoonmaakfooi is 'n uitklokskoonmaakfooi - 'n ekstra skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Uitkloktyd is 09:30.
Boetes sal gehef word indien reëls oortree word.
Laai asb. die “EskomSePush”-app af om op hoogte te bly van die skedule. 10A op die skedule.
Die eiendom het 'n omsetter. Neem asb. die las op die kragproppe in ag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 53 North Beach Road, 7 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304e003d2407a2cb8201a3a2926dc7921039caf64d67fb0db0a9fad9530e94d8cc18627296fa279e1854d278f7028bf14100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 53 North Beach Road 7 Isikhulu 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.659377596837 31.124127442898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang