Ocean Vibes Breaker View Apartment
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ocean Vibes Breaker View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Margate, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n perfekte strandwegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Hierdie kamer lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en 'n ongerepte see-uitsig. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe insluitend die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang