Successfully reported

Ocean View B401

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor of met inklok. Die deposito hang af van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.

Die deposito word verwerk deur 'n veilige skakel met 'n kredietkaart. Dit is bloot 'n deposito en sal binne 14 dae na uitklok vrygestel word indien geen eise aangemeld word nie. Indien geen kredietkaart beskikbaar is nie, kan die deposito via EFT betaal word, maar dit moet voor aankoms in ons rekening weerspieël word. 'n Bankbevestigingsbrief sal versoek word om die terugbetaling terug na die gas se rekening te verwerk.

Indien geeneen van die bogenoemde opsies gebruik word nie, moet 'n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat inklok voltooi kan word. 'n Minimum fooi van R150 sal van toepassing wees vir die verwerking van die terugbetaling terug na die gas se rekening. Geen kontantterugbetalings sal toegelaat word nie.

Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat bogenoemde voltooi is nie.

Alle gaste word persoonlik ontmoet vir inklok, wat uurliks vooruit geskeduleer word op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis tussen 14:00 en 18:00. Aangesien verskeie eiendomme bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is spesifieke tydversoeke dalk nie altyd moontlik nie; alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Let asseblief daarop dat vir inklok na 18:00, 'n bykomende fooi betaalbaar is met aankoms voordat sleutels oorhandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 552
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 552
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 552
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38c042a5ffeaa9a4ca1e4db6333ff5455885e918715e64a018dddf9ffe6dc7c1ec6eb9db8c1aa6afd94dda9d581eb3303cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 551 per nag, vir 6 mense 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818006317795 18.475906469975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang