Successfully reported
+10

Ocean Whisper - Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Church Street, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Whisper is geleë in die hartjie van Hermanus, Wes-Kaap, naby hoofroetes en ander geriewe.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, bidet en wasbakke. Die slaapkamer is ook ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en geselekteerde stroomopsies.

Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, lugbraaier, yskassie en 'n ontbyttoonbank. Die kombuis lei na 'n tuintafel vir 2.

Die kothuis bied 'n sonkrag-rugsteunstelsel en veilige parkering vir gemoedsrus.

Stap buite die villa en geniet veilige paaie binne die kompleks, of neem 'n kort entjie na nabygeleë voetpaaie, kuswandelings en van Hermanus se beste restaurante. Of jy nou hier is vir walviskyk, wynproe of bloot ontspan by die swembad, hierdie villa is die perfekte basis vir jou verblyf.
Maak jouself tuis en ervaar Hermanus in styl.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 140 Church Street, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Church Street, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA574e684e68f5d4a42072c73ca3d33543c3651af82088b2bafa54674f9ef300a3d763882b7cc327bc5a5628d5b327e1fe9da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 140 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.429258 19.2222312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang