Oceanview Family Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktye: 14:00 (kommunikeer asseblief met die gasheer indien daar 'n vertraging is)
Uitklok: 10:00 (tensy anders gereël)
Geen rook binnenshuis nie
Geen troeteldiere toegelaat nie
U is welkom om vriende te nooi, maar byeenkomste moet klein, respekvol en beheersd wees. Die geregistreerde gas(te) bly verantwoordelik vir die eiendom en besoekers.
Slaapbank in die sitkamer moet met sorg hanteer word.
Gaste word vriendelik daaraan herinner dat hulle verantwoordelik is vir die eiendom gedurende hul verblyf. Ons vra dat enige skade of breekplek so gou as moontlik aan die gashere gerapporteer word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 20 Dolphin close, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang