Successfully reported

Oceanfront Penthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Anita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Mooi uitsig, netjiese plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

The sea view is amazing! Our stay at Oceanfront Penthouse was outstanding. The unit was clean and comfortable and close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing views. Fantastiese uitsig. Perfect location. All essentials available.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Heel gerieflik. Die woonstel is fantasties toegerus, skoon en lieflik ruim. Die parkering is 'n absolute nagmerrie. Die garage maak op 'n baie besige straat oop en dit is byna onmoontlik om veilig daar in en uit te trek. Indien jy 'n groterige SUV (Fortuner / Everest) of double cab-trokkie ry, is daar nie 'n manier dat jou voertuig in die garage sal pas nie. (En ons binnelanders slaap mos nou maar nie gerus as ons voertuig in die straat moet staan nie.)

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Onverbeterlik! Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die 2 slaapkamers is baie ruim en die houtvloere is pragtig. Die ligging en uitsig is onverbeterlik. 'n Onverwagte bonus was die motorhuis. Die gasheer was maklik bereikbaar en het vinnig op navrae gereageer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike sentraal gelee woonstel met 'n lieflike uitsig, met veilige parkering. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing. Absolutely fantastic. This is such a lovely spot. The view is spectacular. You can see, hear, and smell the ocean. I just love this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Therapy for the soul. The ocean on a moonlit night is simply being words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Heilene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gesellig met 'n pragtige uitsig. Die eienaar was baie tegemoedkomend. Die plek was baie mooi skoon en netjies. Die meubels en beddens was super gemaklik!. Die motorhuis was beslis 'n plus punt met parkering ook oorkant die pad. Die in- en uitrek van die motor, uit die motorhuis was soms 'n uitdaging, maar trek die motor uit voor die verkeer erg raak in die oggend en dan weer terug in die aand en daar is geen probleem nie. Dit het vir ons gewerk. Als en als 'n heerlike plek om by te bly en sal graag weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264A Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1631cdcce2507bfe62f8c58d515adf30a48ae5b84f46887f67ce868631c7378b657749655a27d38ea38c18e2b75f8b1d3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 264A Main Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115465 18.462757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang