Successfully reported
+9

Oceans 1101 no 11

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oceans 1101 no. 11 is naby die Shelley-sentrum in Shelley Beach geleë en het direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir gesinsvakansies. Hierdie eenheid is deel van 'n kompleks wat uit 12 eenhede bestaan en is op die tweede verdieping.

Die eenheid kan slegs 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die eenheid bestaan uit 2 badkamers en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is toegerus met 2 kinderbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is modern en volledig toegerus. Daar is 'n ruim leefarea met 'n TV en DStv geaktiveer vir elke inwoner. Die leefarea en hoofslaapkamer lei na 'n ruim balkon met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan.

Daar is een toesluitmotorhuis en gasteparkering vir een motor met 'n swembad in die kompleks. Een stel linne sal vir elke bed voorsien word, maar geen handdoeke sal voorsien word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
John K
5.0
Ontspanne, vriendelike atmosfeer, naby swem strand en winkel sentrum. Aanvanklik was daar 'n irritasie, want die adres voorsien deur die webtuiste was...
Sien meer
Okt 2025
Miranda M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and very affordable. Perfect location, very clean and spacious. The hosts and caretaker were very helpful and accommodating. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rencia L
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant. We enjoyed the stay; just the steps up to the third floor were difficult for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Dirkie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly en goed gerus. Die woonstel was mooi netjies, skoon en groot genoeg. Ook goed ingerig. Opsigter het alles aan ons verduidelik met aa...
Sien meer
Apr 2025
Shantelle V
5.0
Baie lekker gebly en gerus. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceans 1101 no 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTI5OGQ0LWI1MzMtNDhjMS05ZGExLTVlM2E5NjQwZTIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 1101 no 11 9 Churchill Street 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.814863283087 30.408088416988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang