Successfully reported
+54

Oceanscape

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 2618 Clarence Drive, Bettys Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oceanscape is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike verblyf aan die voet van die Kogelberge in Bettysbaai met 'n pragtige uitsig bied. Die verblyf spog met 'n natuurlike fynbostuin met wandelpaaie, talle braaiplekke, 'n putt-puttbaan en 'n swembad met 'n asemrowende see- en berguitsig.

Die drieslaapkamer-eenheid en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. In die leefarea is daar 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n kaggel en 'n lieflike see-uitsig.

Seaview Studio 1 is apart van die hoofhuis en bied 'n asemrowende see-uitsig en lei na 'n privaat stoep met sitplek en 'n braai. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaaparea lei na die sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi in.

Die eenheid is stapafstand vanaf die strand, strandmeer en Harold Porter Botanical Gardens. Aktiwiteite in die omgewing sluit branderplankry, sandplankry, visvang, voëlkyk en stap saam met pikkewyne in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2618 Clarence Drive, Bettys Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanscape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 2618 Clarence Drive, Bettys Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f90753cfcead85064b2abaf49ff2dce0ceb097c3d2f2cda1ed881daa0c9e5d125c24b8a88f967c35f6e021834697ff1921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2618 Clarence Drive Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3522264 18.9131052
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang