Odette's Beachhouse
Beskrywing
Die Kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n slim-TV met stromingsdienste in. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid bied ook 'n privaat ingang en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Braaie en oop vlamme is streng verbode op die stoep en houtdek.
Rook is nie binne die huis of kothuis toegelaat nie.
Garagegeriewe is nie op die eiendom beskikbaar nie.
Let asseblief daarop dat die eiendom nie met sonkrag toegerus is nie.
Veselinternet is beskikbaar vir gaste se gerief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Braaie en oop vlamme is streng verbode op die stoep en houtdek.
Rook is nie binne die huis of kothuis toegelaat nie.
Garagegeriewe is nie op die eiendom beskikbaar nie.
Let asseblief daarop dat die eiendom nie met sonkrag toegerus is nie.
Veselinternet is beskikbaar vir gaste se gerief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gousblom Street, Blue Horizon Bay, 6212, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang