Old Oaks Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Street, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Oaks Bed & Breakfast is in die dorp Cathcart in die Oos-Kaap geleë.
Die klein boeredorpie, wat in 1876 gestig is, kyk uit oor die Windvogelberg.
Old Oaks bied gaste 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend 2 Bachelor Pads, elk met sy eie kombuis, badkamer en dubbelbed. Daarbenewens is daar 4 Dubbelkamers langs 'n lang gang in die Hoofhuis geleë. Een van hierdie kamers kan afgesonder word met sy eie privaat ingang, terwyl die oorblywende 3 ook onafhanklik toeganklik is – of die hele area kan as 'n gesinseenheid bespreek word.
'n Klein kombuisie op die voorstoep is beskikbaar vir gaste wat selfsorg verkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 48 Main Street, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
- Gaste dink Old Oaks Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Street, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang