Successfully reported
+68

Old Rearsby

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Rearsby is in die Kwazulu Natalse Middellande geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Dit is sentraal geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n avontuur-wegbreek.

Die gaste-lodge bied verblyf in 5 pragtig ingerigte kothuise met en suite-badkamers. Die kothuise beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid, Mooi-kothuis uitgesluit, het 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n rusbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kom verken hierdie 100 jaar-oue plaas. Geniet die getoeter van die tarentale, die perde en Nguni-beeste wat gedurig in die area wei en laat die jongspan in die groot, oop spasies hardloop en speel. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Gaste kan ook die uitsig op Giants Castle geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Brian A
Gesin met tieners
5.0
Wonderful and looking forward to our next stay. Wonderful stay, not my first time, it is self-catering but we chose to eat out at the H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Claire M
5.0
Spacious and comfortable. The cottage was perfect. Very spacious and comfortable. Everything was thought of, including complementary fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Danielle V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap, baie dankie vir die netjiese kamer. Mooi plekkie met alles wat mens nodig het.
Nov 2024
Ilana O
Gesin met tieners
5.0
Lieflike oornag eenheid. Lieflike oornag eenheid. Puik diens ontvang. Eenheid is pragtig en skoon, en die plaas is ongelooflik mooi.
Aug 2024
Alta D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig. Baie lekker gebly - pragtige uitsig. Twee dinge: Ons kon nie 'n sleutel vind om die glasdeur te sluit nie, of 'n skakelaar om die bui...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Britt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Rearsby het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNzMwYWVmLTU5YWUtNGUyNy1iODYwLTM4MmU5Mzk1OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 14 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.228721499701 29.940104484558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang