Old Rearsby
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Rearsby is in die Kwazulu Natalse Middellande geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Dit is sentraal geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n avontuur-wegbreek.
Die gaste-lodge bied verblyf in 5 pragtig ingerigte kothuise met en suite-badkamers. Die kothuise beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid, Mooi-kothuis uitgesluit, het 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n rusbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kom verken hierdie 100 jaar-oue plaas. Geniet die getoeter van die tarentale, die perde en Nguni-beeste wat gedurig in die area wei en laat die jongspan in die groot, oop spasies hardloop en speel. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Gaste kan ook die uitsig op Giants Castle geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Britt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Old Rearsby het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang