Olea Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste geniet rus en vrede, geen musiek of harde geraas word toegelaat nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie. 'n Plonspoel is beskikbaar in die veld langs die huis en word met ander gaste gedeel. Dit is 'n waterwyse plaas; gaste word versoek om water verantwoordelik te gebruik. Troeteldiervriendelik met vooraf versoek, onderhewig aan bepalings en voorwaardes. en troeteldiertoeslag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds, West Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang