Successfully reported
+6

Olive And Vine Stay

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Pieter Cruythoff Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive And Vine Stay bied selfsorgverblyf aan 2 gaste in Riebeek-Kasteel in die platteland.

Die eenheid het lugversorging en is in ’n olyfboord in die buitewyke van die dorpie. Dit bied pragtige uitsigte oor die dorp en op die Kasteelberge. Daar is privaat ingange voor en agter die eenheid.

Die eenheid is oopplan en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Die kombuisie is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel met 2 sitplekke geniet word, en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe en die agterdeur lei na ’n uitsig oor die olyfboord en die gemengde vrugteboord.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ignat W
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Gerda C
Saam met vriende
5.0
Vriendelike eienaar. Baie netjiese en mooi plek.
Okt 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Wondelike ligging. Almo is 'n ware gasheer. Dit was so gemaklik by Olive and Vine Stay Apartment, dit het soos eie huis gevoel.
Apr 2024
Sandra B
Saam met lewensmaat
4.0
Verblyf was baie aangenaam. Ons het baie lekker gekuier. Baie gerieflik en baie netjies. Koekies en beskuit was heerlik. Kan beslis aanbeveel.
Okt 2024
Vernon C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation. Well equipped and located close to all the restaurants and wine farms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Pieter Cruythoff Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive And Vine Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Pieter Cruythoff Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ead282557891d7cc9ff1a7da3bd89745ff662490fdac177ce73149d32e7640a3dcefb570c5f8575885f9a4574b499cdd95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 16 Pieter Cruythoff Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385039743748 18.912466624055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang