Olive Bumble
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olive Bumble is 'n gastehuis in die dorp Dullstroom, Mpumalanga. Die gastehuis is op 'n 1.9 ha erf met diere soos konyne, miniatuur bergbokke, honde, katte, perde en meer. Vir die kinders is daar 'n groot klimraam en trampolien. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Dullstroom Natuurreservaat, Dullstroomdam, Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentrum, en die Steenkampsberg Natuurreservaat.
Olive Bumble het 3 selfsorg-eenhede. Golden Trout het 'n braaidek. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Reënboog- en Bruinforel deel 'n patio met 'n uitsig oor die diere. Mobiele braaie kan vooraf gereël word. Hierdie 2 eenhede is ideaal vir groter groepe wat naby mekaar wil bly, of op soek is na aparte kamers.
Gaste kan aktiwiteite soos visvang, stap, vierwielmotorfietsry, perdry en bergfietsry geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 217
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Olive Bumble het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang