Olive Bumble
Beskrywing
Hierdie knus oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen rook binne die eenheid nie. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Hou asseblief die bure in gedagte. Olive Bumble bied vierwielmotorfietsritte teen 'n bykomende koste aan.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 2 dubbelbeddens langs mekaar, en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof-oondjie, broodrooster, ketel en yskassie. Daar is ook 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. 'n Ekstra bed vir kinders kan gereël word. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid het 10 trappe na die voordeur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne die eenheid nie. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Hou asseblief die bure in gedagte. Olive Bumble bied vierwielmotorfietsritte teen 'n bykomende koste aan.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n eenslaapkamerwoonstel met ’n aparte sitkamer en ’n kombuisie. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die eenheid het ook ’n TV met die DStv. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond, ’n yskas en ’n tweeplaatstoof met ’n oondjie. Die eenheid kan ook saam met Bruin Forel bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne die eenheid nie. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Hou asseblief die bure in gedagte. Olive Bumble bied vierwielmotorfietsritte teen 'n bykomende koste aan.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang