Olive Grove Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Olive Grove Kothuis
- Selfsorg
- Olive Grove Pip
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die swembad nie omhein is nie en kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.
Sonkrag is beskikbaar vir basiese benodigdhede tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang