Olive Room
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 John Geekie Road, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry.
Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stort. Kamers is beskikbaar met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, strykyster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die suites het antieke en eklektiese meubels met 'n privaat ingang wat na 'n sonnige patio lei.
Groot vensters bied 'n uitsig oor die privaat subtropiese tuin met menige inheemse voëls. Daar is 'n braai-area en 'n swembad in die tuin. Parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 John Geekie Road, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Olive Room het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 John Geekie Road, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang