Successfully reported
+5

Olyf Guest Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Olyf Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die noordelike deel van Bloemfontein. Dit is net 5 km vanaf die naaste winkelsentrum en 3 km vanaf die naaste hospitaal.

Die losstaande kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n losstaande bad, 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n akkerhouttafel, bankies en 'n uitsig oor die eindelose graslande. Braaigeriewe en 'n vuurput is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marius A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek, pragtig en huislik met 'n wonderlike voëllewe. Sien sterre.
Sep 2025
Maryke K
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Beautiful aesthetic and excellent service. Stunning cottage in a beautiful location! Francelle certainly has an eye for detai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elzani B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik - Beste kuier ooit! Dit was die ongelooflikste verblyf ooit! So skoon, netjies en smaakvol het ek nog nooit gesien nie, met WiFi, volle DS...
Sien meer
Mrt 2024
Annalien S
Saam met lewensmaat
5.0
Definisie van perfek! Meer perfek as Olyf kan jy nie kry nie!
Mrt 2024
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie mooi en regtig die moeite werd. Bly ten minste 2 aande om al die fasiliteite te geniet. Die buitebad is fantasties, selfs in die winter. Bin...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Olyf Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd588eb0d9f9235e37a38df64275420410db5fd0fdcd00c70f6615e002757ea596a7fb728f35da21fc154544f142aa87edbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 1 Chris Olivier Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.042742220241 26.171213797408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang