Successfully reported
+20

Olyfburg Herberg

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
  • Vanaf R999 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Olyfburg Herberg is ideaal vir 'n stil wegbreek of 'n vinnige oornagverblyf, net buite Pretoria-Oos, met 'n 7 km grondpad vanaf die Donkerhoek-afrit en 4 km vanaf Rosemary Hill. 'n 4x4-voertuig word gedurende die reënseisoen aanbeveel.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek in.

Hierdie selfsorghuis is geleë op 'n stil en afgesonderde 5-hektaar plaas met panoramiese uitsigte oor Kleinfontein. Die eiendom bied uitstekende sekuriteit. Gaste kan die rustigheid, die perde, die plaasdiere, die pragtige uitsigte en die asemrowende sonsopkomste en sonsondergange by hierdie versteekte juweel geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Benjamin M
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money, peaceful surroundings! Very nice owners. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Raquelle T
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbaar, gerieflik, rustig en vriendelik. Ek sal Olyfburg Herberg beslis aanbeveel. Dit is 'n baie rustige omgewing, en die verblyf is ruim vertr...
Sien meer
Okt 2025
Angela O
Gesin met tieners
5.0
Awesome, puik en lekker. Hi ja, dit was baie goeie bespreking gewees, die woonstel was mooi ingerig met alles wat ons nodig gehad het, veiligheid was ...
Sien meer
Aug 2025
Erwin M
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly. Welcoming. Relaxing. Very friendly hosts and very welcoming. Their children played with our children throughout our stay, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Mercia V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Vriendelike gashere, baie netjiese huis, rustige omgewing.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Olyfburg Herberg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 999
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 999
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93f51826a2557fdd4ddffa66c9b52ad171bd8fd8107556b77e6daeb1a139f61b9c08643e8390cc1a11c74c135c1700e3bd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Plot 651 Hasepad Road 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.814179801574 28.455306685923
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang