Olyfburg Herberg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
- Vanaf R999 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Olyfburg Herberg is ideaal vir 'n stil wegbreek of 'n vinnige oornagverblyf, net buite Pretoria-Oos, met 'n 7 km grondpad vanaf die Donkerhoek-afrit en 4 km vanaf Rosemary Hill. 'n 4x4-voertuig word gedurende die reënseisoen aanbeveel.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek in.
Hierdie selfsorghuis is geleë op 'n stil en afgesonderde 5-hektaar plaas met panoramiese uitsigte oor Kleinfontein. Die eiendom bied uitstekende sekuriteit. Gaste kan die rustigheid, die perde, die plaasdiere, die pragtige uitsigte en die asemrowende sonsopkomste en sonsondergange by hierdie versteekte juweel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Noelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
- Gaste dink Olyfburg Herberg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang