On The 3rd
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 720 Martilda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 955R3 560 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
On The 3rd is 'n moderne enkelverdieping selfsorghuis met 'n omsetter en sonpanele, geleë in 'n veilige landgoed in Langebaan, Wes-Kaap, en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir paartjies, gesinne of vriende. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Hierdie huis bied akkommodasie vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n stort, bad en 'n dubbelwasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet, stort en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, 2 yskas-vrieskaste, 'n skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, slim-TV en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n eetkamertafel met sitplek en 'n binnebraai.
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, spa, 2 restaurante, kroeg, tennisbane, put-put, 2 rolbalbane, 'n sokkerveld, 2 doelnette, 'n speelgrond vir kinders, fietspaaie, 'n fietsrybaan, wandelroetes, takbokke en 'n verskeidenheid voëlspesies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andriette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 720 Martilda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On The 3rd het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 720 Martilda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang