On the Beach 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 202R1 468 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
On the Beach 2, is 'n selfsorgwoonstel in die privaat en veilige woongebied van Paradise Beach, wat langs Club Mykonos in Langebaan geleë is.
Hierdie lieflike woonstel van 75 vierkante meter het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit oopplan-leefarea. Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n groot stort, bad, bidet en verhitte handdoekrelings. Linne en handdoeke word voorsien. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die aparte sitarea is toegerus met groot Euro-vou-deure wat oopmaak na 'n groot balkon, wat spog met 'n ingeboude vlekvrye staal braai-area en skouspelagtige uitsigte oor die baai. Die woonstel het glyvrye teëls, 'n H2O-watersuiweraar en 'n TV met sekere hotel-DStv-kanale.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Beach 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang