Successfully reported
+48

On the Lake

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Lake bied gemaklike oornagverblyf in Clarens, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

On the Lake beskik oor drie pragtig ingerigte, nuut opgeknapte selfsorgkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange, asook toegang tot gratis WiFi. Kamers twee en drie is verbind deur 'n interne deur, wat hulle perfek maak vir gesinne of groepe vriende wat saam reis.

Geleë direk oorkant die skilderagtige Clarensmeer, bied ons gastehuis die perfekte omgewing vir ontspanning. Geniet die rustige atmosfeer en asemrowende uitsigte, terwyl jy steeds binne loopafstand van die lewendige dorpsplein met sy verskeidenheid restaurante en winkels is. Met veilige parkering beskikbaar wat deur kameras gemonitor word, is 'n rustige nagrus in Clarens verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Kiara L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Stunning place, we stayed for 4 nights and I honestly wouldn't change where we stayed. It's very quiet and peaceful. We enjoye...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ineke O
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was baie netjies en die view was net "wow". Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
André V
Saam met lewensmaat
5.0
Eerste keer in Clarens, sal beslis weer kom. Ons het dit baie geniet.
Apr 2025
Jason C
Saam met lewensmaat
5.0
On the Lake is in a beautiful setting, highly recommend. What a beautiful place with a luxurious yet comfortable feel. This unit has ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Derk V
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid was ideaal vir 'n vinnige wegbreek vir twee mense! Ons het 'n ongelooflike tyd gehad by On the Lake. Die eenheid is baie netjies, modern e...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink On the Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e930295f9624c2cd2c54fe30f5a0e58aaea43d5857855a72432f9ce6cb05f52c737ca1075fceb6207fbc9b155554ab2bdd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.512085057434 28.422990448073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang