Successfully reported

On The Waterway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R450.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. op die volgende:
Die Thesen Island Homeowners Association (TIHOA) het 'n biometrieseregistrasie-fooi geïmplementeer wat 'n ekstra R97 per biometriese registrasie vereis. Ten minste een gas in die groep moet registreer en die bedrag te betaal.
Enige ekstra gaste wat registreer en die biometriese stelsel gebruik, sal ook die bedrag moet betaal. Nie almal hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groepslede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwassene in die groep se ID of paspoort moet ingesluit word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On Cove Beach, Thesen Island, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438257ff854648d5fbc8e632ac940185a47b850a864cb250e2b0ae487744d2a56a46b27dd1d952e6912f256a920765e276e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 On Cove Beach Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046726 23.057599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang