Successfully reported
+23

One More Nap

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Koning Willem Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One More Nap is in Bayswater, Bloemfontein en bied verblyf in gerieflike eenhede aan oornaggaste en besoekers aan die area.

Verblyf is beskikbaar in kamers geskik vir 2 tot 4 gaste en elke kamer het 'n privaat ingang. Die kamers het dubbel- en enkelbeddens en privaat badkamer met storte of baddens en storte.

Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien en gaste kan in die tuin ontspan.

Bloemfontein het 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan, valskermspring en gaste kan museums, kunsgalerye, winkels, restaurante, die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Franklin Wildreservaat of die Hamilton Park besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Natacha J
Gesin met tieners
4.8
Rustige atmosfeer. Baie gasvry - Prince was baie behulpsaam met ons versoeke. Ek kan sien hulle doen regtig moeite aan hulle kant om verbeteringe aan ...
Sien meer
Jan 2025
Rina S
4.4
Nice place to overnight. Nice safe place to overnight. Customer service excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Conrad C
Besigheidsreis
4.4
Skoon en netjiese plek. Alles was reg skoon en netjies.
Mrt 2024
Sonnet C
Besigheidsreis
4.2
Goeie ligging, vriendelike diens. Goeie kliëntediens was vriendelik ontvang al het ek redelik laat ingeboek.
Mei 2025
Neels B
Saam met lewensmaat
4.2
Voldoende. Alles wat ons nodig gehad het, maar die plek kort bietjie onderhoud en mooimaak.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 24 Koning Willem Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink One More Nap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Koning Willem Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27d5ab6dd784e6b29162a437823c1617d4fe2af532f7dcbd8ab5bf14b987cbd9dd0ab0b4bb7d073ba8ffbd47d8c580e328f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 24 Koning Willem Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.08940673224 26.241141969941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang