Ontspan
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ontspan is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp, Dwarskersbos, sowat 150 km noord van Kaapstad geleë is. Dié woonstel is slegs 20 m van die strand af.
Hierdie woonstel is aan die hoofhuis met 'n aparte ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n uittrek-slaapbank in leefarea. Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n oopplan-kombuis. Die sitarea en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. DStv is beskikbaar.
Daar is 'n groot braai-area met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maritha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Ontspan het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang