Onze Rust Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Onze Rust Guest House bied oornaggeriewe met lugversorging in Gobabis.
Gaste het 'n keuse van verskillende kamers. Die kamers is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan tussen 1 en 4 mense.
Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi-toegang. Privaat braai-areas is ook beskikbaar vir gaste se gebruik by sommige van die kamers.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, of in die lieflike tuin. Onze Rust Gastehuis is net 110 km vanaf die Botswana-grens, en Gobabis is die eerste dorp wat reisigers sal bereik wanneer hulle die Mamuno-grens van Botswana oorsteek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke
- Gaste dink Onze Rust Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang