Successfully reported

Oom Benna's Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Neels D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Dankie vir jou gasvryheid. Nostalgiese plaaskuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Karooplaas, vars lug, stille vrede, rustig, pure plaas. Ons het dit baie geniet om by die akkommodasie oor te bly. Dit is net mooi halfpad Kgalagadi toe vanuit Kaapstad. Daar is nie 220V nie (wat ons geweet het), maar daar is ligte en 'n fantastiese ys/vrieskas wat klaarblyklik met wind/son/batterykrag werk. Ons het heerlike lamtjops en ribbetjies (het sommer 'n hele lam van De Kraal Slaghuis in Brandvlei gekoop) gebraai in die vars Karoolug. Ons sal graag weer die Karooplaas oorbly geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Veilig, rustig, vriendelike ontvangs. Rustige Karoo-atmosfeer, veilig en gerieflik. Ons het wel die afwesigheid van enige muurproppe lastig gevind. Ons het mediese toerusting gehad wat ons nie kon gebruik het nie. Dit behoort duidelik op die webwerf aangedui te word dat die verblyf nie enige muurproppe het om toerusting soos selfone en kamerabatterye te herlaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa V
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Basies en funksioneel. Lekker vir oorslaap. Ons het heerlik gekuier en die dam was voorwaar lafenis op 'n baie warm dag. Heila het baie moeite gedoen om seker te maak elke ou het 'n slaapplek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
1 nag
3.4
Jun 2025

Regte plek op verkeerde tyd vir my. Ek het bespreek op aanbeveling van kennisse en het nie die webtuiste se oorsig gelees nie. Solarkrag vir yskas, ligte en WiFi, met geen kragproppe, beteken geen lugversorger of verwarmer op 'n bitterkoue wintersaand nie. Daar was ook geen krag toe ek opstaan nie, en ek moes met 'n kopliggie regmaak om te vertrek. Die ligte het eers 07:30 vm aangekom toe ek toesluit. Ek sal weer daar oornag as dit in my reisplan pas, maar nie in die winter nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nina J
1 nag
4.8
Sep 2024

Wonderlike plaasbestemming. Die koel dam op 'n warm lentedag was 'n wonderlike bederf. Die huis is heerlik ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana G
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Baie lekker pitstop. Heerlik gebly. Daar is geen selfoon ontvangs of kragproppe. Daar is egter 'n motorlaaier waarby 'n selfoon gelaai kan word. Die huis het ligte en toegruste gas geysers, stoof ens. Is teen R27 geleë wat tog 'n gevoel van onveiligheid gee, hoewel dit tog veilig was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley E
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Great overnight stay. The remoteness and quietness is wonderful. Had a lovely overnight stay on the way up to the Kgalagadi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre N
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Stil. Ons het hierdie gekies bo akkommodasie in Brandvlei self. Die stil plaas was 'n baie goeie ontlading. Twee items wat vir ander klante kan tel: 1. Plaasdam was nie skoon vir swem nie. 2. Geen Eskom krag, maw inverter wat ligte en 'n selfoon laaier. Dit was nie 'n probleem nie vir een aand nie, maar ek dink dis nodig om hierdie duidelik op die webwerf te plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 9 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 9 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkolk Plaas, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZjc5MTkxLWVlNzYtNDkzNy1iOGRiLWI5MDZmY2ViNGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 12 mense 31 5 1 5 Rietkolk Plaas Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.330257189853 20.523291781364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang