Successfully reported
+41

Oorslaap

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oorslaap is in Florida, Roodepoort en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir paartjies en oornaggaste. Dit is naby UNISA en verskeie winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 2 gemakstoele, 'n TV en genoeg kasspasie. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tanya V
5.0
Pleasant, comfortable and conveniently located. I had a pleasant stay at Oorslaap. I missed a bar fridge and DStv, but other than that,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marissa V
5.0
Rustig en gemaklik. Dit was baie rustig en gemaklik.
Sep 2025
Felicity Nompumelelo K
Saam met vriende
5.0
Awesome. The place was so clean, the host was so kind. I would highly recommend oorslaap to anyone looking for accommodation around Flo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Angelique F
Saam met vriende
5.0
It was wonderful, will be staying here again for next year's CCA. It was safe, the location is close to a shopping centre which makes i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kgomotso P
5.0
I enjoyed staying there. The place is peaceful and its interior looks very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Oorslaap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 330
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 330
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e006220dddbdfd53d01464d25b601d03d99b63a0627276304ed83293bbe7b78504f5474e0739c965052c2aa2aa406c01b6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 27 Alexandra Street Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1711919 27.9188816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang