Successfully reported
+27

Opi-See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opi-See, geleë bo-op 'n duin in Blue Horizon Bay met asemrowende see-uitsigte, bied 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom. Dit is 'n goeie keuse vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met ongerepte see-uitsigte en 'n braai-area agter in die eenheid geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Winkels en restaurante is naby, met Gqeberha (Port Elizabeth) ongeveer 37.3 km weg. Besienswaardighede soos die Eiland Natuurreservaat en die Addo Olifant Nasionale Park kan in die omgewing geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Opi-See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70eb2b7f5c53b984911a0fb09edcec6c5e7a248c400b1d9f54e41cdc76b3206b18e19c807b330547aceb35ca11e1ed39300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 8 Hyacinth Road Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.974360252472 25.249635114155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang