Successfully reported

Opi-See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jerry B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfekte vakansieverblyf vir twee mense. Ideale verblyfplek vir twee mense om lank te bly - stil, privaat en die strand is naby. So ook 'n lekker pub met goeie kos (Prickly Pear). Heelwat ekstras beskikbaar in die huis, o.a. hangmat en strandstoele. Daardie steil ingang vat egter senuwees van staal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende see uitsig. Lieflike plek met asemrowende uitsig. Baie goed toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly en sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Hi Riaan, ek is bly julle het dit geniet! Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te sien.

Jolanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Was daar vir besigheid. Het baie lekker gebly, ligging ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Blue Horizon Beach is 'n plekkie weg van die gras af en die kafee daar maak lekker. Mooi see-uitsig en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker, mooi see-uitsig. Veilige skoon en netjiese plek. Baie gasvry. Alles werk goed. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Asemrowende uitsig! Netjiese selfsorgeenheid met alles wat jy benodig. Janekke en Steyn is pragtige mense en hulle het ons met liefde ontvang en niks was te veel vir hulle om ons gemaklikheid te verseker nie. Die eenheid was skoon en het alles wat mens nodig het en baie meer! Dankie vir 'n wonderlike tydjie, ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Dit was vir ons so lekker om sulke maklike en gemaklike gaste soos julle by ons te kon hê. Spontaan, hartlik en vra as julle iets nodig gehad het. Was so lekker om julle entoesiasme te hoor en sien en lekker om te kan sien hoe julle die eenheid, uitsig en see en ons Ooskaap geniet. Kom asb weer. Dankie ook vir die mooi foto's en jul perdry videos.

Renee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very friendly and enthusiastic owners. Everything was there! Little soaps, a welcoming drink, a little snack, enough towels, and a nice warm shower! It is a very nice place at the beach! Very welcoming owners who are there for you if you have questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome plek. Baie vriendelike eienaars. Baie van ons tydjie daar gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Liewe Marie en ander Marie. Dit was ons voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle was so maklik en so vol komplimente en net tevrede met alles. Kom asb. weer. Julle is altyd welkom.

Louwrens D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Vriendelike eienaars, alles was netjies en skoon, baie veilig, ruim, baie goed toegerus vir selfsorg. Die bed slaap heerlik, pragtige uitsig oor die see, baie stil en rustig, privaat. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat vir besigheid of privaat reis en wil gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Opi-See en Janneke en Steyn is 'n moet as jy in of naby Blue Horizon gaan kuier. Ons groet met 'n swaar hart en groot seewater trane. Dit was so lekker kuier. Ons sien uit om weer te kom. Janneke, uit my hart uit - ek het lank laas sulke wonderlike gasvryheid beleef. Julle is top notch! Jou en Steyn se menswees sal ons nog lank oor praat en graag oorvertel. Baie dankie. 100% Vyf ster! Die verblyf is tops, decor is pragtig, eenheid is uitstekend toegerus. Die view is net doodeenvoudig breathtaking. Strand en die duine is stunning, iets wat 'n mens self moet beleef. Foto's is nie genoeg nie! Die warm welkom en die bederf happies was 'n lovely touch, werklik 'n refleksie van jou wonderlike mooi hart! Dankie dat jy aan my gedink het toe ek moes werk. Jy is pragtig! Ons is hart en siel Blue Horizon-liefhebbers! Super baie dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Wow. Dit is die mooiste resensie. So dankie vir al die spesiale woorde. Die info met al die detail wat jy deurgee. Kom asb weer. Julle was die gemaklikste en maklikste gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70eb2b7f5c53b984911a0fb09edcec6c5e7a248c400b1d9f54e41cdc76b3206b18e19c807b330547aceb35ca11e1ed39300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 8 Hyacinth Road Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.974360252472 25.249635114155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang