Successfully reported

Opiheuwel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Prys sluit in
Dolfyn
Gerieflike selfsorg eenheid verskaf vol Dstv, Wi-Fi, Swembad, Onderdak pakeerplek, Gerieflike lapa en braai area in n veilige omgewing wat lekker Sentraal geleë is.
Marlyn
Gerieflike selfsorg eenheid verskaf vol Dstv, Wi-Fi, Swembad, Onderdak pakeerplek, Gerieflike lapa en braai area in n veilige omgewing wat lekker Sentraal geleë is.
Sardyn
Gerieflike selfsorg eenheid verskaf vol Dstv, Wi-Fi, Swembad, Onderdak pakeerplek, Gerieflike lapa en braai area in n veilige omgewing wat lekker Sentraal geleë is.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swembadhanddoeke saambring.

Stilte moet na 22:00 gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.

Geen diere sal op die perseel toegelaat word nie.

Let asseblief daarop dat Sardyn via trappe bereik word en moontlik nie toeganklik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Kameeldoring Avenue, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA435740c74f5997caab7390b5da49d917ab6b2eaf239e871e2c22e87e7a71c6e41f7cfb9fda35e5fa82c97383ff7333ce5334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 17 Kameeldoring Avenue Vyf Brakke Fonteinen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129413 22.097721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang