Opiheuwel
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Kameeldoring Avenue, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Opiheuwel bied gemaklik gemeubileerde selfsorgverblyf in Hartenbos vir gaste wat die omgewing besoek.
Gaste het 'n keuse uit 3 eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer: Sardyn, Marlyn en Dolfyn.
Elk van die eenhede het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en ekstra slaapplek vir 2 persone is in die leefarea beskikbaar. Al die eenhede het privaat badkamers met storte, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Die eenhede het elk 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ketel, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv, sowel as WiFi, is in elke eenheid beskikbaar.
Sardyn, Marlyn en Dolfyn het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe, sowel as onderdakparkering, is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Opiheuwel is 1.9 km van die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Peter & Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Kameeldoring Avenue, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Opiheuwel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Kameeldoring Avenue, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang