Successfully reported
+17

Opitrapi

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Opitrapi Self-catering is in IvyPark in Polokwane geleë. Hulle is naby die Peter Mokaba-stadion en Polokwane CBD. Opitrapi is gerieflik en veilig. Dit is die ideale basiese verblyf vir gesinne of sakereisigers.

Die eenheid is volledig toegerus met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer met slegs 'n enkelbed. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet, stort en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die oopplan-sitkamer en -kombuis is volledig toegerus.

Gaste het ook toegang tot die swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Zelnerie P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en ontspannend. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie dankie vir die gasvryheid.
Sep 2025
Elmarie S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Dit het gevoel soos 'n vakansie, nie net 'n aand nie.
Jul 2025
Paul L
Besigheidsreis
5.0
Gasheer en gasvrou baie aangenaam en die vars gebakte cupcakes was 'n heerlike verwelkoming. Baie netjies en skoon en alles wat jy nodig het.
Jun 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly. Gaan beslis weer daar bly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.
Apr 2025
Tanya M
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gekuier! Absoluut gelukkig met ons keuse om by Opitrapi te oornag. Werklik 'n wonderlike plek! Tannie en oom is baie vriendelik en beh...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Opitrapi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8856bf478b224de23cac87242ba451219dc80abde52a380dd62d9fdaaf0f1a33376d0018d18ea25d179b6a0e1a27d33ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 10 Fitzpatrick Street IvyPark 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.919434549367 29.4417977177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang