Successfully reported

Oppi Plaas

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Izak D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Relaxing. Was so nice. There was a lot to do and quite a few animals to spot while just walking around the campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige kamp omgewing. Pragtig, baie rustig en uitstekend geleë. 'n Lekker wegbreek van die stad af. Gawie is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly en ek gaan definitief weer terug .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zacharias G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, privaat, nestjies, gee 'n tuisgevoel. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons staanplek was privaat en kon nie ander mense of voertuie sien sonder as mense rondry nie. Dit was baie lekker. Kampeerplek is skoon en het die geriewe wat ons nodig gehad het om gemaklik te kan kamp. Gawie is baie behulpsaam en het ons dadelik laat tuis voel. Dit was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Dankie. Ons is bly dat jul dit hier geniet het.

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voldoen aan vereistes. Baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Dankie. Bly jul het dit hier geniet.

Rentia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Dit was 'n heerlike bos naweek - 'n ideale "off grid, dry camp" ervaring. Die naggeluide, voel lewe is fantasties - as jy wil rus - en jou batterye wil recharge - gaan kuier daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Dankie, Rentia. Ons is bly dat julle die rustigheid geniet het.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het.

Jan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vreedsaam, stil en rustig en baie mooi! Baie lekker, die bos was ongerep en die kampplekke pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Dankie Jan. Ons is bly dat julle dit hier geniet het.

Zahn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, veilig, sielsvrede. Fantastiese diens en kommunikasie, beste kamp in 'n lang tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corma
Oppi Plaas
Dankie Zahn. Ons is bly dat julle lekker gekuier het.

Lehanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Goeie bos ervaring, van die grid af, stilte en ontspanne kuier. Jy gaan rus net en doen niks daar nie, behalwe stap, wildkyk ritte en braai. Mede kampers was nie naby mekaar nie, wat 'n bos ervaring lekker maak. Ons het vriendelike verwelkoming gekry. Sal weer vir stil wegbreek daar gaan besoek. Daar is geen krag nie, net spoel toilette, so kampers moet self toegerus wees om van die grid af te kamp. Netjies skoongemaakte kampstaanplekke met braai en kraan. So 6 km van winkel en garage af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corma
Oppi Plaas
Baie dankie Lehanie. Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, 55 Welgevonden 124 JR, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71645b841f6162e809f2ad5ad9b3fa086807e097528362928d23778c8b3137e18199c0fb6fc0f132bd22c259f0e2755ca12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 J98Q+FP 55 Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.383810210511 28.38931130386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang