Oppi Plot
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rd Avenue, Rietkol Agricultural Holdings, 2200, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppi Plot is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang teen die eienaar se hoofhuis in Rietkol, Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n tuin met sitplek, braaigeriewe en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Uzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3rd Avenue, Rietkol Agricultural Holdings, 2200, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Plot het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rd Avenue, Rietkol Agricultural Holdings, 2200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang