Successfully reported
+9

Oppikoppie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Heide Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Oppikoppie is 'n netjiese selfsorg-eenheid in Vanderkloof in die Noord-Kaap, ongeveer 1 km vanaf die Vanderkloofdam. Dié dorp is langs die Oranjerivier, 130 km stroomaf vanaf Gariepdam, naby die Rolfontein Natuurreservaat.

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n mooi berguitsig, asook 'n gedeeltelike damuitsig by die kombuisvenster uit. Die leefarea het 'n driekwartbed vir 'n derde gas, 'n etenstafel vir 4, gemaklike banke en 'n platskerm-TV.

Skuifdeure lei na 'n dek met 'n tafel en braaigeriewe. Skadu-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shiralee T
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome view. Friendly hostess. Quiet and restful. Awesome view. Friendly hostess. Quiet and restful. Next time we will stay longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon.
Mei 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die Vanderkloofdam was iets besonders om te sien met die dam wat oorloop. Dit was kort, aangesien ons oppad Augrabies toe was. Maar die plek is skoon ...
Sien meer
Mei 2025
Christelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig was ongelooflik! Ons het die stoep (deck) baie geniet met sonsak, die aircon was ook baie lekker aangesien dit baie warm buite was!
Jan 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
It is the perfect place to break away from the noise of the city. Peaceful and quiet setting with a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Heide Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Heide Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74fd602b9d10b9df6078a53ef2265c34e9f3f5498097bef5c92424235d8868b9468ef44ad055f095b44ab9ce5192d2e40fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 17 Heide Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.003412437897 24.737366913353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang