Successfully reported
+46

Optibos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Optibos is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark wat grens aan die Nasionale Krugerwildtuin. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin van 6 of 'n groep vriende. Dit is naby winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 3 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea beskik oor 'n rusbank, etenstafel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is 'n heerlike privaat kuierarea met 'n swembad en 'n boma met 'n braai.

Wild en voëls kan in die omgewing gewaar word. Let asb. daarop dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en dat kinders en volwassenes wat nie kan swem nie, altyd onder toesig moet wees.

Die huis het 'n sekuriteitsalarm en 'n afstandbeheer-noodknoppie. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Optibos maak gebruik van sonkrag. Slegs die swembad en lugversorging is afhanklik van die plaaslike kragnetwerk en koopkrag word gedeeltelik daarvoor voorsien. Indien ekstra krag benodig word, moet dit op eie koste aangekoop word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Willem F
Saam met vriende
5.0
Ongelukkig lekker paar dae. Baie mooi plek, sal vir seker weer wil gaan. Baie diere gesien vanaf die stoep, niks het kortgekom nie.
Jul 2025
Colette N
Gesin met tieners
5.0
Absolute hemelse wegbreek! Hartseer om huis toe te kom! Ons wegbreek by Optibos het alle verwagtinge oortref! Die huis was skoon, huislik en gerieflik...
Sien meer
Jun 2025
Toy P
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie diere gehad wat die huis besoek het. Ons sal weer Optibos besoek. Claudette is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kuier was baie lekker e...
Sien meer
Mei 2025
Cynthia V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike, rustige ontspanning. Die week was net te kort. Maar in die tydjie het ons die boslewe terdeë geniet.
Apr 2025
Nonkosi M
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Optibos is a beautiful place, and it is a good space when you want to escape the busy city life. The animals roaming around i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Optibos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ca15b0792a20a54fdb3796afb10a5e3ba0cd82f5b42a4c082df944cda32f4e7450c26cbe6521cb38088a80a5f16bd01aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 531 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37196 31.75996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang