Successfully reported

Orange Grove Buffelsbank Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 31 Jul 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Kaarthouer-ID of paspoort moet by inklok getoon word.
Kredietkaarte wat vir aanlyn betalings gebruik word, moet by inklok getoon word.
'n Ekstra matras bo die vasgestelde besetting per eenheid is R300 per nag.
'n Laat-aankomsfooi van R400 sal gehef word vir aankoms buite 14:00 - 19:00. Maak asb. seker dat die geskatte tyd van aankoms aan die span gekommunikeer word en dat die span 'n nommer het vir die gas.
Besoekers is welkom, maar slegs aangewese gaste mag snags op die perseel slaap.
Begeleide staptoere en bergfietshuur is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Bestuur, personeel of enige ander persoon wat met Orange Grove geassosieer word, sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, besering of siekte wat deur enige gaste of enige ander persoon opgedoen of gely word terwyl hulle op die perseel of eiendom van die eienaars van Orange Grove is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 949
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 949
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 949
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb37acb0156a64bd8173f13fa3ceaf4b7e75aa21219642bc8161086317938fc15a362315af8590d4548802ac6d9bd1f5218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 936 nouVanaf R3 949 per nag (plek vir 4) Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.742463570762 19.78896275215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang