Successfully reported

Orange Guestfarm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvryheid soos jy nie baie kry nie: braaivleisvuur, vars mangosap, goeie gesels. Heerlike, luukse, netjiese blyplek. Aandag aan detail om vir gerief te sorg. Gasvryheid par excellence. Braaivuur en heerlike kuierstories. Kundige raad oor plekke in die omgewing. Selfs vars mangosap van eie oes vir ontbyt! Hier tel ervaring baie punte. Vreemdelinge word sommer vriende. Orange Guestfarm word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Dankie, ons het julle ook baie geniet. Lekker gesels, kom weer! Lekker dag! Groete.

Buks V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Vyfstêr behandeling van mense wat moeite doen om die moeë reisiger te onthaal, net spyt dat ons nie langer gebly het nie. Synde ek ook 'n gekwalifiseerde nasionale toergids is, beveel ek Orange Guestfarm met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Dankie! Bly julle het geniet. Kom weer lekker kuier. Wees veilig!

Lynette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Verblyf was goed. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly julle was gelukkig. Kom weer!

Cathrin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Heerlik geslaap, eenheid is netjies en skoon en ingerig met alles wat 'n oornag gerieflik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly het ons geniet, mooi bly.

Lorraine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam van ontvangs as jy daar aankom tot met die totsiens. Baie netjiese plek, mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly julle het geniet.

Diedre C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker en goed geleë vir Augrabies waterval. Baie lekker gebly! Volg die pin location wat gestuur word en moenie Google gebruik nie, jy sal skrik! Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly julle het geniet.

Hester M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Dit het heerlik gebly. Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly julle het geniet.

Betsie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustige, stilword oornag plekkie. Ja! Heerlike, stil huis met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly jy geniet! Kom weer.

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie lekker oornag plek. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Orange Guestfarm
Bly julle het geniet, kom weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 545
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 545
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Main Street, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51566573cc3922b0bc142171ee5bfbd8d916233b25dbc8cc7396159eb3b7e430355dc0afdaa98a8f268d050dd2036744c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 45 Main Street Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.663292800161 20.419670641422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang