Successfully reported

De Bos Huijs

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Carlo W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Good location, affordable. The house was clean. Beds were comfortable. The house needs some maintenance, but for the price and location, it is worth the money spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bridget V
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

I enjoyed the space both inside and outside that this place offers. The space is good for a group of people. The 3 bathrooms are great as well. The garden is huge and very peaceful. The place needs some maintenance but nothing that impacted our stay. The braai grid needs replacing and some of the crockery like coffee mugs, but overall it is good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer, dink net die prys is bietjie hoog vir die betrokke eiendom. Ons was 13:30 by die eiendom, ek is bewus dat dit 30 minute te vroeg is. Geen toiletpapier in badkamers nie, roosters nie skoongemaak nie, yskas en vrieskaste nie met aankoms aan nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zureka M
1 nag Saam met vriende
2.0
Sep 2025

Dit was onaangenaam. Ek sal nie weer van die verblyf gebruikmaak nie. Die kombuis het 'n muwwe reuk gehad, die mikrogolf het na vis geruik, die braairoosters was nie skoon nie, eetgerei was taai, die toilet in die bruin slaapkamer het gelek en een bed het geen duvet op gehad nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Immanda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Pragtige rustige huis met baie atmosfeer. Ons was 'n groep van 9 mense wat met gemak geakkommodeer is. Sou graag vir 'n langer tydperk daar wou oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri D
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Rustigheid, natuur, ligging, netheid. De Bos Huijs se netheid was besonders. Lekker om in 'n skoonplek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2021

Aangename verblyf. Baie aangename verblyf. Skoon en netjies met plaashuisatmosfeer en al die nodige geriewe. Baie goed geleë naby al die avontuur wat in die omgewing aangebied word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 250
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 250
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Saffron and Formosa Streets, Stormsriver, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cdfd1219546b1ad61f993de217952746d85423ad4c6c52651f71d34b72b5805551fe51445a14d79027d6c915d5734720357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Corner of Saffron and Formosa Streets Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.970820161539 23.884750627964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang