Oseaan huisie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 7 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 895R1 264 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oseaan Huisie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in St. Helenabaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Die sitkamer sluit gemaklike sitplek, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi in.
Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en 'n braai-area met uitsig oor die see geniet - perfek vir skemerkelkies. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area, ideaal vir koeler dae. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
As 'n verwelkomende aanraking word gaste bederf met gratis koffie, tee, melk, suiker, beskuit en 'n klein soet en hartige peuselhappie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Oseaan huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang