Successfully reported

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tania V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige omgewing. Dit was heerlik en 'n voorreg om 'n stukkie geskiedenis met my kinders te deel, om deel te word van die prentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinet L
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie, baie lekker gebly, dankie Natasha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gill Higgins H
1 nag
5.0
Sep 2025

Utterly divine. Fabulous to stay in an authentic corbel house. It was a unique stay and perfectly comfortable. I'm glad that this architecture has been preserved for guest accommodation. It was remarkably cool on a hot day and at night it was a perfect temperature. Thank you very much for hosting me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, besonders, uniek. Hierdie is 'n besondere plek. Ons sal vir seker weer kom. Die klipgebou is besonders en uniek, dog gemaklik. Die vuurhart skep 'n ongelooflike atmosfeer. Daar is elektrisiteit sowel as kerslig. Ek sou maklik sonder die elektriese lig hier kon doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uniek, histories, stilte, sterrehemel, egte Karoo-ervaring. Ons twee nagte by Osfontein Antieke Klip Corbelled House was ’n ongelooflike ervaring. Die historiese klipkothuis is pragtig bewaar en gee ’n egte gevoel van die Karoo se geskiedenis en stilte. Dit is netjies, gemaklik ingerig en perfek vir ’n unieke wegbreek. Die stilte van die Karoo en die sterrehemel in die aand was onvergeetlik. ’n Regte juweel wat ons beslis weer sal besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier in 'n baie besondere Korbeelhuisie. Alles waarvoor die Karoo bekend is, die gasvryheid, sterre, stilte en vlaktes word saamgevat in 'n kuier by Osfontein! Ons het twee nagte in die Karbeelhuisie gebly en dit was baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Outydse pionierservaring en baie gerieflike akkommodasie in 'n pragtige omgewing. WAT ’N VERRASSING! Ons het ’n sesdag Karoo-"road trip" gedoen en ’n sirkelroete gevolg vanaf Bloemfontein. Ons het van die akkommodasie vooraf gekies en van die ander akkommodasiebesprekings gedurende ons reistog gemaak. Ons verkies om sekere van ons oornagplekke op ’n gasteplaas te kies, sodat ons die stille natuur met al sy voordele optimaal kan benut. Omdat die bepaalde oorslaap op ’n Sondag in die omgewing van Carnarvon sou wees, het ons die Vrydagmiddag begin soek op die webtuiste en besluit op Osfontein se Korbeel-huisie. Die res is geskiedenis. Ons is verwelkom deur Natasha en Stegman en hul drie werfhonde. Daar het ons heerlike lamtjops en hout gekoop om die aand te braai. Die antieke, gerestoureerde dikmuur-Korbeel-huisie is outentiek en perfek toegerus vir ’n nag of twee, met ’n werkende kaggel/braai sonder enige rook na binne. Die pionier-ervaring in die ongerepte Karoo-natuur met 100 000 sterre saans was ’n reuse voorreg en baie spesiaal — en nogals WiFi wat werk! Sal definitief weer daar oornag. Groetnis Henk en Elsabe

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Hemel op aarde. Dit was nie my eerste besoek nie en hopelik nie my laaste nie. Hierdie plekkie groei op jou en kruip diep in jou hart in. Die eienaars word familie en bederf jou met alles wat jou hart begeer. Eet gerus daai skaaptjoppies en sosaties! Maak vriende met die plaas se skaaphonde en word stil onder die Karoo se sterrehemel. Absoluut my groot bederf-plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Unique beauty in the Karoo. What a beautiful, fascinating cottage! (We stayed in the corbelled stone house.) Of course, it was cold in the Karoo in the middle of winter, but there is a lovely fireplace and we were very cosy under all the blankets/duvets. In the morning, a spectacular view (from our beds!) of the frost-covered landscape stretching into the distance. Our hosts were extremely helpful; they responded within seconds to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Neem jou terug in tyd. Unieke ondervinding in 'n pragtige korbeel huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang