Oteng Lifestyle BnB
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oteng Lifestyle BnB is in Mogwase, 55 km vanaf Rustenburg, geleë en bied gerieflike verblyf met toegang tot 'n besienswaardigheid in die area, soos Sun City en Pilanesberg Nasionale Park.
Verblyf word gebied in 7 en suite-gastekamers wat elk toegerus is met 'n TV, 'n yskassie en lugversorging of 'n waaier.
Die gastehuis het 'n swembad vir daardie warm somersdae, en 'n motorafdak is beskikbaar vir veilige parkeerplek vir gaste. Boonop bied die gastehuis braaigeriewe en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Thuso Philemon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang