Successfully reported

Ou Kraal Tente Lodge

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dolf D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Enjoyed every minute! Most enjoyable 2-night stay with a beautiful view! We all enjoyed it and will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker, skoon en netjies! Goeie ligging. Ons het baie lekker gebly en gekuier, baie skoon en netjies. Die breekgoedgeriewe kan verbeter; mens wil nie juis uit 'n plastiek wynglas drink. Verder baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtige plek, baie rustig. Alles was in orde, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stunning place to stay. The hosts were so friendly. Felt so welcomed. The stay was beautiful and excellent value for money. We had a stunning breakfast in the morning, overlooking the water. Such a beautiful African experience for my partner to have had. Thank you. I highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree B
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Relax and close by Pilanesberg. Very nice spacious complete tent. Anton is a very nice host. He made a couple of nights a very nice braai and also arranged an early morning safari.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Glamping! Had a wonderful stay! This is the perfect definition of glamping—comfortable, cozy, and close to nature. The host was fantastic, and the farm was absolutely beautiful. The tent was lovely and provided everything we needed for a relaxing getaway. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Swembad was heerlik vir seuns. Al was dit koud. Anton het self kom draai maak en tente heerlik met baie warm water. Sal lekker wees vir familie fees met al die tente en mooi gemeenskaplike area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly in die Bosveld! Die tent het alles wat jy nodig het! Dit was elke oggend koud, maar met 'n verwarmer en elektriese kombers het dit die nagte warm gehou. Die 600 ha+ plaas het o. a. kameelperde op en jy kan vrylik rondstap op 'n netwerk van paaie. Al wat ons oor kon kla is as die oostewind waai, hoor jy heelnag 'n nabygeleë myn se gewerskaf. Die positiewe oorskry dit egter by verre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlike ervaring in die buitelug! Baie goeie waarde vir geld. Pragtige ligging kyk uit oor die dam. Ongelooflik om al die naggeluide in die natuur te ervaar! Sal Ou Kraal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 023
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 023
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 023
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3f084dd9892c8615a28b487666c6359b22cd1613e833f590ec93775ca94faa147d8c4f6bb3e3c0479d5045d2018b2f47f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 380 nouVanaf R2 023 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 R565 Boshoek 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.465344460308 27.081573566001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang