Successfully reported

Ou Kraal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier. Ons het heerlik gebly by Ou Kraal Cottage. Dis 'n pragtig ingerigte huis met 'n wonderlike onderdak buite braai en kuier area. Die uitsig oor die heuwels is asemrowend. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardig en lieftallig teenoor ons honde. Baie dankie vir die spesiale kuier en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons verwagting oortref, die natuurskoon kan nie in foto's vasgevang word nie. Perfek vir ons behoefte. Herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal weer gaan. Lieflik en rustig. Ligging is in die middel van George en Plet. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fahiema D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfect little Garden Route getaway. We had a wonderful stay at Oukraal, everything was neat and clean, the facilities were way beyond what was expected. Lovely trail options, and the host was really sweet and had quite a few treats for us on arrival. Highly recommend for anyone/family wanting a nice relaxing space to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect peaceful getaway! Beautiful, neat and clean getaway. 5 stars for attention to detail. Tanja was fantastic, always available while respecting our privacy. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent, beautiful, blessed - a home away from home. The owner's attention to detail, going that extra unexpected mile. The numerous activities at the lodge to keep you busy in bad weather are amazing. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Absolute wonderlike kuier! Rustige lafenis vir die siel! Fantastiese verblyf met die mees wonderlike gasvryheid van Tanja -- vars gebakte brood, koekies -- alles wat jy nodig het! Die mees rustigste omgewing - lafenis vir die siel. So baie om te doen -- regverdig definitief 'n opvolg kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Asemrowende natuurskoon, sielerus met genoeg om almal lekker te vermaak! Ons 5 dae verblyf op Ou Kraal was absolute sielerus! Net wat ons nodig gehad het. Die rustigheid van die plaaslewe, die asemrowende, vloeiende groen heuwels en die pragtige Angusbeeste laat jou vergeet van die wêreld daarbuite. Die gasvryheid van Tanja en Billy is verstommend. As jy op Ou Kraal kuier, hoef jy niks saam te neem nie. Alles is daar in oorvloed. Dis soos om jou eie huis saam te neem. Alles is so ruim en keurig. Die groot buite braai- en kuierarea is lieflik, met genoeg om almal besig te hou. Van bordspeletjies, darts, snoeker- en tafeltennistafels. Die warm Jacuzzi was ook 'n heerlike bederf terwyl jy uitkyk oor die pragtige landskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

A peaceful retreat. Just lovely, beautiful surroundings, loved the Jacuzzi. Cottage well equipped, all the comforts, special touches. Hostess was there to welcome us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitty F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Love the place. Excellent and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara Road, Godsland Farm, Karatara, 6580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6b787097f1f4b64b4547462d0b88f641d153336aeef36ac10dec07dc30cac83184e068981d5ca55badb7d684adb970ab17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Karatara Road Godsland Farm 6580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.960834220557 22.817004432282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang