Successfully reported
+21

Ou Rietdak

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • POA

Beskrywing

Ou Rietdak bied selfsorgverblyf en is op 'n rustige plaas aan die buitewyke van die klein dorpie Stanford in die Kaapse Overberg geleë.

Die grasdakplaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 leefareas en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 2 persone. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster en 'n ketel. Die sitkamer bied rusbanke om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak.

Boonop het die plaashuis 'n binne- en buitebraai-area. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n seisoenale swembad op die plaas, beskikbaar tussen 1 Desember tot 31 Maart. Doendinge in die area sluit fietsry, voetslaan, wynproe, riviervaarte, perdry en kajakvaart in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Rietdak het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657f771d7089a2afe4539cb4cddc47a0798be1d01c6487b974d2181eca148e7de997412262efb778570d8a22f5ea88c5b2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
22 5 1 5 Paardenberg Plaas Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.458999507091 19.596075795968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang