Successfully reported

Oudrift Riverside Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sielerus. N Absolute prag venue, met ongelooflike diens, en netjiese skoon kamers. Die klank van die natuur omring jou. Die diens van ontvangs tot by Thomas in die restaurant was bewonderenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Thank you, we appreciate your feedback and look forward to welcoming you back to Oudrift.

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very peaceful, beautiful accommodation. The management were extremely accommodating and made sure we were comfortable. Beautiful surroundings with a river running through. We unfortunately did not have the chance to try out the restaurant but believe the food is very good. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karné S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons was goed uitgerus na een aand se oorbly. Almal was baie vriendelik. Dit was heerlik. Die personeel was opreg vriendelike en behulpsame mense. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Beste Karne Baie dankie vir die terugvoer. Ons by Oudrift verwelkom julle enige tyd hier by ons.

Christelle W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lovely stay. We went for my daughter's graduation. We had a lovely stay. The breakfast was lovely and the staff were very friendly. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was great. Accommodation was very good, quiet and relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Good. Great, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle D
1 nag
5.0
Feb 2025

Lieflike ligging - mal oor die stilte! Lieflike ligging, en tog naby universiteit en ander winkels. Die tuin (baie groot) is pragtig versorg en die diens is puik. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige keurige gemak, met voëltjies wat heerlik in die groot bome sing. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Heerlike verblyf, pragtige omgewing, ontbyt uitstekend. Lugreëling wou wel nie koud maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang