Successfully reported

Ouma se Huis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder saambring om DStv te kyk, of 'n DVD-speler as hulle sou wou. 'n DStv-konneksie is beskikbaar teen 'n ekstra dagtarief.
'n Skoonmaakfooi van R300 word per bespreking gehef.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word: 'n R100-skoonmaakfooi kan gehef word.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar, doen asb. navraag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 word gehef en sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade aan die eiendom is nie en die bure nie oor oormatige geraas gekla het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 780
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 780
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 780
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b9af443484fe86369e6710457bc17aa9dc132e6fa9d927b15370d6bfd5dd9d66ece14035db50fea4209f7e800501ef9ed7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 25 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665731297208 20.228469233135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang